Upcoming Events & News

October 11, 2016

Herdenkingskonsert by die Bergteater ’n voorreg

Dit is vir ons ’n groot voorreg om op Saterdag, 5 November,  by die Bushman’s Cave-bergteater op Clanwilliam, op te tree in die Faffa-herdenkingskonsert.
October 11, 2016

Hoogtepunt op Cederbergfees Kuiertuin-program

Dobbelsteun speel Saterdag, 22 Oktober, in die Kuiertuin by die Cederbergfees en is beslis die hoogtepunt op die program. Die Kuiertuin is agter die Toerismekantoor in […]
October 11, 2016

Dankie Dobbelsteuners vir ’n duisend likes!

’n 1000 dankies!  Ons het pas ’n duisend likes op Facebook gekry en waardeer elkeen wat ons ondersteun. Die naweek by die MadeliefieMakietie-fees was onvergeetlik. As julle footage het […]
October 11, 2016

Al die lekker by die Hantam Vleisfees op Calvinia

Dobbelsteun het die Hantam behoorlik op hulle voete gehad met optredes by die Mej. Vleisfees en by die Vleisfees self op die hoofverhoog. En was dit […]
September 11, 2016

Livestream van ons show ’n eerste by Madeliefie Makietie

Die Madeliefie Makietie-fees het vir ’n fantastiese naweek gesorg en ons het dit baie geniet.  Die span van Lumico Media het ons Saterdagaand show lewendig op Facebook […]