Livestream van ons show ’n eerste by Madeliefie Makietie

Al die lekker by die Hantam Vleisfees op Calvinia
October 11, 2016

Tydens die konsert het Bradley Jay Lenders en sy span klankmanne ook ’n opname van van ons songs gemaak. Luister gerus daarna op Reverbnation, kliek op Our Music in die menu bo.  Bradley, ons kon nie vra vir beter klank nie.  Jy is ’n legend!

Die Madeliefie Makietie-fees het vir ’n fantastiese naweek gesorg en ons het dit baie geniet.  Die span van Lumico Media het ons Saterdagaand show lewendig op Facebook gebeeldsend.  Hier is ’n hoogtepunt en ’n eerste vir die fees.  Meer as 800 mense het na die uitsending gekyk en na die tyd het daar reeds meer as 2700 mense reeds dit weer gekyk.  Kyk gerus na die opname op ons Facebook-blad.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *