Herdenkingskonsert by die Bergteater ’n voorreg

Hoogtepunt op Cederbergfees Kuiertuin-program
October 11, 2016

Die groep Twee, wat die wenners van Afrivisie was, sal ook by die geleentheid optree. Baie dankie aan Erik en Melinda de Melander dat julle ons vir die konsert genooi het.

Bespreek vroegtydig by melinda@bushmanscave.co.za of bel gerus +27 (0) 27 482 2918.

Dit is vir ons ’n groot voorreg om op Saterdag, 5 November,  by die Bushman’s Cave-bergteater op Clanwilliam, op te tree in die Faffa-herdenkingskonsert.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *