Dankie Dobbelsteuners vir ’n duisend likes!

Al die lekker by die Hantam Vleisfees op Calvinia
October 11, 2016
Hoogtepunt op Cederbergfees Kuiertuin-program
October 11, 2016
Ons volgende show is op Saterdag 22 Oktober in die Kuiertuin by die Cederberg Kunstefees op Clanwilliam. Sien julle beslis daar.

’n 1000 dankies!  Ons het pas ’n duisend likes op Facebook gekry en waardeer elkeen wat ons ondersteun. Die naweek by die MadeliefieMakietie-fees was onvergeetlik. As julle footage het van die naweek, post en tag ons. Onthou ook om ons te volg op Instagram en Twitter. Julle is great! Share met vriende en familie.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *