Al die lekker by die Hantam Vleisfees op Calvinia

Livestream van ons show ’n eerste by Madeliefie Makietie
September 11, 2016
Dankie Dobbelsteuners vir ’n duisend likes!
October 11, 2016

Die Vleisfees was vanjaar ’n reuse sukses met ’n rekord getal feesgangers wat dit by gewoon het. Ons sien uit om volgende jaar, op 25 en 26 Augustus 2017, weer op Calvinia vir die lekker kuier saam te trek.

Dobbelsteun het die Hantam behoorlik op hulle voete gehad met optredes by die Mej. Vleisfees en by die Vleisfees self op die hoofverhoog. En was dit nie lekker nie.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *